Denis Sjmihal

Denis Sjmihal
Denis Sjmihal
Sjmihal in 2023

18de Eerste minister van Oekraïne
Ampsbekleër
Termynaanvang
4 Maart 2020
President Wolodimir Zelenski
Voorafgegaan deur Oleksij Hontsjaruk

Minister van Streeksontwikkeling, Konstruksie en Behuising
Ampstermyn
4 Februarie 2020 – 4 Maart 2020[1]
President Wolodimir Zelenski
Eerste minister Oleksij Hontsjaruk
Voorafgegaan deur Aljona Babak
Opgevolg deur Oleksij Chernyshov

Goewerneur van die Iwano-Frankifsk-oblast
Ampstermyn
1 Augustus 2019 – 5 Februarie 2020[2]
Voorafgegaan deur Oleg Hontsjaruk
Opgevolg deur Vitaly Fedorov (waarnemend)[3]

Persoonlike besonderhede
Gebore Denis Anatolijowitsj Sjmihal
15 Oktober 1975 (1975-10-15)
Lwif, Sowjetunie
Politieke party Onafhanklik
Eggenoot/-note Kateryna Sjmihal
Kind(ers) 2
Alma mater Lwif-politegnikum

Denis Anatolijowitsj Sjmihal (Oekraïens: Денис Анатолійович Шмигаль; gebore 15 Oktober 1975)[4] is 'n Oekraïense sakeman en politikus wat sedert 4 Maart 2020 as die Eerste minister van die Oekraïne dien.[5] Voor sy aanstelling as Eerste minister, het hy as Goewerneur van die Iwano-Frankifsk-oblast en as 'n waarnemende vise-minister in die Hontsjaruk-regering gedien.[6]

Sedert sy aanwysing as eerste minister was Sjmihal in beheer van die regering se hantering van die Covid-19-pandemie in die Oekraïne en die voer van die oorlog met Rusland.[7]

  1. "Новий Кабмін Шмигаля – став відомим склад уряду - Кабінет Міністрів України - Верховна Рада | РБК-Україна". Rbc.ua. Besoek op 16 Desember 2023.
  2. "Decree of the President of Ukraine № 38/2020". Kantoor van die President van Oekraïne (in Oekraïens). Besoek op 16 Desember 2023.
  3. (in Oekraïens) Zelensky has appointed a new head of the Ivano-Frankivsk Regional State Administration, Ukrayinska Pravda (10 Februarie 2020)
  4. "Голова обласної державної адміністрації". www.if.gov.ua (30 October 2019 archived page via Wayback Machine) (in Oekraïens). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019. Besoek op 16 Desember 2023.
  5. "Шмигаль Денис Анатолійович". dovidka.com.ua (in Oekraïens). Besoek op 17 Januarie 2020.
  6. "Денис Шмигаль – новий прем'єр України". Ukrayinska Pravda (in Oekraïens). Besoek op 8 Maart 2020.
  7. "Denys Schmygal zum neuen Premierminister ernannt". www.ukrinform.de (in Duits). Besoek op 5 Maart 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search